Lefora Free Forum

Welcome to Travelwise - Reisgewys

Hi!

Welcome to our forum. Joining is a really quick and easy way to post and keep track of what's happening here. Join Now.

maankind (community founder)

Featured Topic

Nog 'n heerlike plek wat iemand aanbeveel het, is The Baths in Citrusdal. Boonop het hulle spesiale aanbiedinge - gaan besoek gerus hulle webwerf.Natural hot water springs of 43º Celsius are situated only two hours drive from Cape Town on a citrus farm in the scenic Olifants River Valley, near the town of Citrusdal in the Western Cape of South Africa. Established in 1739 this self-catering…

Featured Images

 

What's Hot in Travelwise - Reisgewys?

Maankind: Die Blou Nartjie — Vriende van ons het onlangs tydens 'n blommekyk-toer by die Blou Nartjie in Calvinia geslaap. Hulle was baie beïndruk met die lekker ontbyt. Die Blou Nartjie is the oldest building in Calvinia (circa 1820). The walls are 600 to 900mm thick and have ceilings of five meters high. It was built in Neo Gothic style and has been beautifully restored. The establishment has a restaurant which is fully…

Maankind: Springbok Lodge - Springbok — Noudat dit weer blommekyktyd in Namakwaland is, dink ek weer aan die goeie diens wat ons by Springbok Lodge in Springbok gekry het. Kontak hulle gerus as jy in daardie omgewing blyplek soek

Badsfontein: Rotskuns, Badsfontein — Badsfontein is `n 3-ster B+B. Ons het `n woonstel met DSTV, lugreëling,klein hoek kombuisie, yskas, mikrogolf. Die woonstel in langs die hoof huis. Ons het 2 dubbel kamers in die huis- elk met sy eie badkamer. Pryse Dubbel- Woonstel R500.00 Winter April tot Aug. Enkel R350.00 Kamers in die huis R400.00 Dubbel Enkel: R250.00 Somer : R450 en R350 . Dubbel. Enkel : R300.00 en…

Maankind: Rotskuns, Badsfontein — Het julle ook akkommodasie wat julle die toeris kan bied, Susanna? Die rotskuns klink regtig na iets wat bemarkbaar is as toeriste-attraksie

Badsfontein: Rotskuns, Badsfontein — Ons weet al vir baie jare van die rotskuns op ons plaas, Badsfontein, maar snaaks dat ek nou eers regtig daarin begin belang stel het. Johan Loock van Vrystaat univ. het ons besoek en hy was so beïndruk daarmee asook in die verskillende rotsformasies in die kloof waar die tekeninge is. Ek het met Janette Deacon van Stellenbosch kontak gemaak en ons hoop sy kan Sept./Okt. hierheen kom om meer…

Maankind: Gousblom B & B - Kamieskroon — Blommekyktyd in Namakwaland is daar altyd meer toeriste as blyplek, en ons bespreek eerder vooraf slaapplek, sodat ons nie kosbare sonskyntyd moet opffer om blyplek te soek nie - dan wil ons blomme kyk.In Kamieskroon het ons heerlik geslaap by Gousblom B & B. Die ontbyt veral was uitsonderlik! Hulle bedien ook aandete as jy vooraf bespreek, aangesien daar nie restaurante in die omgewing is…

What's Happening in Travelwise - Reisgewys?

Latest Activity

maankind started a topic: The Baths - Citrusdal. Nog 'n heerlike plek wat iemand aanbeveel het, is The Baths in Citrusdal. Boonop het…
maankind started a topic: Die Blou Nartjie. Vriende van ons het onlangs tydens 'n blommekyk-toer by die Blou Nartjie in Calvinia…
maankind started a topic: Springbok Lodge - Springbok. Noudat dit weer blommekyktyd in Namakwaland is, dink ek weer aan die goeie diens wat ons…
badsfontein responded to Rotskuns, Badsfontein. Badsfontein is `n 3-ster B+B. Ons het `n woonstel met DSTV, lugreëling,klein hoek…
maankind responded to Rotskuns, Badsfontein. Het julle ook akkommodasie wat julle die toeris kan bied, Susanna? Die rotskuns klink…
badsfontein started a topic: Rotskuns, Badsfontein. Ons weet al vir baie jare van die rotskuns op ons plaas, Badsfontein, maar snaaks dat ek…
maankind started a topic: Search for the Cheapest Flights. Volg hierdie skakel om die goedkoopste vlugte te vind.Click here to search for the…
maankind started a topic: Gousblom B & B - Kamieskroon. Blommekyktyd in Namakwaland is daar altyd meer toeriste as blyplek, en ons bespreek…
maankind started a topic: Bergwoning - Clarens. Om in die Clarens omgewing bekostigbare oorslaapplek te kry, was nogal 'n uitdaging…
maankind responded to Uitenhage - Selfsorg Eenheid. Foto's van die eenheid: [image][image][image][image]
maankind started a topic: Uitenhage - Selfsorg Eenheid. Ek woon op 'n Kleinhoewe net buite Uitenhage in die Oos-Kaap. Ek het my plekkie laat…

Latest Media